God het gesê dat diegene wat afgode aanbid vervloek sal word. Daniël, Sadrag, Mesag en Abednego het die woord van God gehoorsaam en hulle geloof behou. Hulle het nooit voor 'n beeld gebuig nie, selfs al was hulle in 'n naby-dood situasie.
Die Kruis het vandag 'n simbool van die kerk geword. Dit is egter 'n afgod wat nooit opgerig moet word nie. Die Kerk van God plaas nie die kruis wat in die kerk gekom het nadat Jesus en die apostels heengegaan het nie, maar volg die woorde van die Verlossers, Christus Ansanghong en God die Moeder.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid