Ongeveer 2 000 jaar gelede het die Israeliete vir Jesus
gevra: "Wys vir ons die teken dat U God is."
Op daardie tydstip het Jesus gesê dat Hy die manna
van die lewe sal gee wat ons die ewige lewe gee
wanneer ons dit eet, in plaas van die manna wat nie
die ewige lewe kon gee nie al het mense dit vir
40 jaar in die woestyn geëet. Baie Jode het egter in
daardie tyd nie in Jesus geglo nie omdat Hy in
die vlees gekom het.
Die Kerk van God glo in Christus Ahnsahnghong en
God die Moeder wat ons die manna van die lewe
gegee het.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid