Alle dinge in hierdie wêreld is deur God se wil geskep. God het alle lewende dinge geskep om lewe deur moeders te ontvang. Dit is God se groot wil om die bestaan van Hemelse Moeder bekend te maak, wat die ewige lewe aan die mensdom gee.
Die mens is geskape na die beeld van God die Vader wat 'n manlike beeld het, en die vrou is geskape na die beeld van God die Moeder wat 'n vroulike beeld het.
Soos mense God se manlike beeld vir duisende jare 'Vader' genoem het, moet ons God die Moeder, van wie die Bybel getuig, besef en Haar ontvang. Dit is die wysheid na die hemel.
Maar die Jerusalem daarbo is vry; sy is ons moeder! Daarom, broers, is ons nie kinders van die slavin nie, maar van die vrou wat vry is. Galasiërs 4:26–31
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid