Aangesien al die woorde van die Heilige Gees lewe is, het die mensdom absoluut die Heilige Gees nodig. Net soos al die dele van die liggaam deur die hoof onderrig word, moet die mensdom die wil van God, die Heilige Gees, gehoorsaam deur die Sabbat te onderhou, wat seëninge gee, en die Pasga, wat die ewige lewe gee en die belofte om rampe te ontsnap. Ons moet die geloofswedloop hardloop, uitsien na die beloning van die koninkryk van die hemel, en selfbeheersd wees in alles.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid