Toe Jesus na hierdie aarde toe gekom het, het Hy gesê: “My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie.” Die profete getuig ook dat ons huis die hemel is, hierdie aarde is ʼn plek waar ons tydelik woon nadat ons sondes in die hemel gepleeg het, en ons lewe op hierdie aarde is ʼn lewe van ʼn vreemdeling. Nou, laat ons almal die voedsel van die koninkryk van God eet, wat die nuwe verbond is, en die burgers van die koninkryk van die hemel word wat die hemelse bruilofsfees binnegaan deur die bruilofsklere aan te trek deur regverdige en heilige dade.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid