Honderde jare nadat koning Dawid gesterf het, het die profeet Esegiël geprofeteer dat God as Dawid met die nuwe verbond in die laaste dae sal kom. Christus Ansanghong, wat as die geestelike Dawid gekom het, het die nuwe verbond Pasga herstel wat in 325 nC afgeskaf is, en ons laat weet dat ons slegs gered kan word wanneer ons by God die Moeder kom, wat die werklikheid van die nuwe verbond is.
“ ‘ “ Ek sal met hulle ʼn vredesverbond sluit – dit sal ʼn ewige verbond met hulle wees. . . . Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.” Esegiël 37:25–27
“ ‘Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die Here, “dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ʼn nuwe verbond sal sluit. . . . “Ek sal my wet in hulle binneste gee, en dit op hulle harte skryf. Ek sal vir hulle ʼn God wees, en hulle sal vir My ʼn volk wees. Jeremia 31:31–33
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid