God het gesê dat Hy die drie name sou gebruik tot aan die einde van die eeu – die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees; in die tyd van die Vader was dit Jehovah, en in die tyd van die Seun was dit Jesus.
Jesus het ons laat weet dat Sy nuwe naam in die toekoms sal verskyn, en dat dit slegs aan die heiliges gegee sal word wat gered moet word.
Die nuwe naam van Jesus is die naam van God in die tyd van die Heilige Gees.
Slegs in die Kerk van God kan ons die nuwe naam van Jesus ken, dit wil sê, die naam van die Heilige Gees, en gedoop word in die naam van die Vader, die Seun en van die Heilige Gees om die pad van verlossing te loop.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid