Tydens die Skepping van ses dae het God vee en wilde diere gemaak en Adam en Eva op die sesde dag laaste van almal geskep.
Dit was om te getuig oor die profetiese Adam en Eva—die Gees en die Bruid wat in die tyd van die Heilige Gees sal verskyn om die mensdom die water van die lewe te gee.
Die Kerk van God glo in die laaste Adam, die Wederkoms Christus Ansanghong, en die laaste Eva, God die Moeder.
Nietemin het die dood van Adam af tot by Moses geheers, ook oor dié mense wat nie gesondig het op dieselfde wyse as wat Adam oortree het nie. Adam is 'n voorbeeld wat heenwys na Hom wat sou kom.
Romeine 5:14
Die mens het sy vrou “Eva” genoem, want sy is die een wat die moeder geword het van almal wat lewe.
Genesis 3:20
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid