Deesdae hou die meeste kerke aanbidding op Sondag, maar dit is bloot 'n mensgemaakte reël wat ingestel is toe keiser Konstantyn Sondag in 321 nC as 'n openbare vakansiedag en die dag van aanbidding verklaar het.
Die sewende dag Sabbat, wat God seëninge en heiligheid belowe het, en ons beveel het om te hou tot die einde van die eeu, is Saterdag.
Vandag is die enigste kerk wat die Sabbat op Saterdag hou volgens God se woord, die Wêreldsending-Genootskap Kerk van God.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid