Om sy kinders daarvan te weerhou om die bose gebruike van die wêreld te volg, het God die wet gegee. Hy het die nuwe verbond, die bloed van Christus, gegee as 'n manier om nader aan God gebring te word.
Net soos die mense wat in hierdie wêreld gevange is, van hul regte as burgers ontneem word, het die hele mensdom wat in die hemel gesondig het en op hierdie aarde neergewerp is, hul reg as die hemelse familie verloor. Christus Ansanghong en God die Moeder het egter gekom en die weg van seën vir ons weer oopgemaak.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid