God die Vader en God die Moeder, wat die
Gees en die Bruid is, het saam begin om dinge te skep
en sal ook saam die skepping voltooi.
Diegene wat nie die voorsienigheid van verlossing
verstaan nie, sê dat Maria of die heiliges die Bruid is.
Die Maagd Maria of die heiliges kan egter nie die
Bruid in Openbaring 22 wees nie, want Sy is die
Vrou van Jesus en die Een wat vir ons die
water van die lewe gee.
Die Gees en die Bruid wat ons die water van die lewe
gee in die tydperk van die Heilige Gees is
God die Vader en God die Moeder.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid