Niks op aarde kan sonder water leef nie.
Op dieselfde manier, as ons siele nie voorsien word van die water van die lewe nie—God se woord, sal ons aan geestelike dors ly en uiteindelik vergaan.
In die Bybel staan daar geskryf dat die Gees en die Bruid die water van die lewe gee.
Hier is die Bruid God—die bron van die water van die lewe, nie kerk of gelowiges nie.
Slegs in die Kerk van God, wat in die Gees en die Bruid glo – die Wederkoms Jesus Christus Ansanghong en God die Moeder – wat in die vlees in hierdie tyd gekom het, kan ons die water van die lewe vind.
En die Gees en die bruid sê: “Kom!” En laat elkeen wat luister, sê: “Kom!” En laat elkeen wat dors het, kom. En laat elkeen wat dit begeer, die water van die lewe kom kry, verniet!
Openbaring 22:17
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid