Die een, wat die water van die lewe in alle tydperke gee—tydperk van die Vader, van die Seun en van die Heilige Gees, is net God.
Sommige sê egter dat die heiliges die water van die lewe kan gee.
Dit is onsin dat die heiliges, wat net God se water van die lewe gee, sê dat dit hulle is wat die water van die lewe gee.
Dit is net soos 'n posman wat pos aflewer, sê: "Ek is die sender."
Dit maak nie sin om op te tree asof ons iets gee terwyl iemand anders dit eintlik gee nie.
As ons sê dat ons diegene is wat iets gee wat van God kom, sal dit 'n vloek oor onsself bring.
As God se mense moet ons weet in watter soort vorm God vir ons die water van die lewe kom gee in hierdie tyd, hoekom die Bybel God beskryf as die Heilige Gees en die Bruid, en hoe Hulle die water van die lewe gee.
Die Kerk van God glo in die Heilige Gees Ansanghong en God die Moeder wat die Bruid is.
Ons hoop dat jy die ewige lewe sal ontvang deur die water van die lewe wat God die Vader en God die Moeder gee.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid