Net soos horlosies uitgevind is om ons die onsigbare verloop van tyd te laat sien, kan ons deur die Bybel die oordeel sien om hemel of hel toe te gaan in die onsigbare geestelike wêreld.
Aangesien Jesus, wat as die lig gekom het, in die orde van Melgisedek gekom het, onderhou Sy volgelinge, die lidmate van die Kerk van God, ook die Pasga van die nuwe verbond en volg Sy leringe.
Tweeduisend jaar gelede is mense in twee groepe verdeel – diegene wat in Jesus geglo het wat in die vlees gekom het as hul Verlosser en diegene wat dit nie gedoen het nie, en in die tyd van die Heilige Gees is daar diegene wat in Christus Ansanghong en God die Moeder glo, wat gekom het as die Gees en die Bruid, en die wat dit nie doen nie.
Die Bybel sê dat God se oordeel reeds bepaal is, gebaseer op hierdie geloof.
En dit is die oordeel: Die lig het in die wêreld gekom, maar die mense het die duisternis liefgehad bo die lig, omdat hulle dade boos was.
Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel kan word nie.
Maar wie volgens die waarheid leef, kom na die lig, sodat sy dade bekend kan word, dat hulle in God gedoen is.
Johannes 3:19–21
Dit is die boodskap wat ons van Hom gehoor het, en wat ons aan julle bekend maak: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie.
1 Johannes 1:5
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid