Die hele wêreld vier Jesus se geboorte op elke 25 Desember, Kersfees.
Daar is egter nie 'n enkele vers dat Jesus op 25 Desember gebore is in die Bybel nie.
Deur die geskiedenis kan ons verstaan dat Kersfees ontstaan het vanaf die songod Mithra se geboortedag.
Die Kerk van God gestig deur Ansanghong die Christus wat 'n tweede keer gekom het, vier nie Kersfees, die verjaarsdag van songod, wat nie in die Bybel gevind word nie.
“25 Desember is NIE Jesus se verjaarsdag nie, maar die songod s’n.
Kersfees het ontstaan uit ’n heidense fees vir die onoorwonne son.”
-Ensiklopedie Britannica-
“Kersfees is nie deur God ingestel nie, en ook nie op die Bybel gebaseer nie.”
- Siklopedie van Bybelse, Teologiese en Kerklike Literatuur-
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid