Eers wanneer God kom, kan die mensdom die waarheid van die boom van die lewe besef en die koninkryk van die hemel binnegaan.
Mense het Jesus, wat na die aarde gekom het vir hul verlossing, vervolg en gekruisig, tog het Christus Ahnsahnghong weer na hierdie aarde gekom om sy kinders te red en lewe te gee.
Soos geskrywe is: "Hy sal 'n tweede keer verskyn om verlossing te bring aan die wat op Hom wag," het Christus Ansanghong na hierdie aarde toe gekom, en Hy het ons geleer van die nuwe verbond Pasga wat die mensdom verloor het, het al die profesieë van Koning Dawid, en het Hemelse Moeder Jerusalem geopenbaar.
As gevolg hiervan kan die lidmate van die Kerk van God vandag hoop hê vir die koninkryk van die hemel in Sion.
En net soos dit bestem is vir mense om slegs een maal te sterf, en daarna kom die oordeel,
so sal •Christus, nadat Hy eenmalig geoffer is om die sondes van baie te dra, 'n tweede maal verskyn aan hulle wat Hom verwag, nie weens sonde nie, maar om hulle te verlos.
Hebreërs 9:27–28
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid