Salm leef in die see en keer dan terug na hul geboorteplek om te kuit. In daardie proses, net soos ʼn salm pyn verduur deur sy gestoorde energie te gebruik sonder om te eet, moet ons ook die pyn van wedergeboorte oorkom deur al die slegte gewoontes en gedrag wat ons in hierdie wêreld aangeleer het af te gooi en daarna streef om terug te keer na ons ewige hemelse tuiste waar Vader en Moeder woon.
Op hierdie tydstip, wanneer alle nasies na die arms van Jerusalem Hemelse Moeder vlieg soos geprofeteer in die Bybel, beoefen die lede van die Kerk van God altyd die “Woorde van Moeder se Liefde” volgens Haar leringe, wat die heerlikheid van Jerusalem Hemelse Moeder openbaar aan die hele wêreld deur hulle goeie dade.
Julle moenie aan hierdie wêreld gelykvormig wees nie, maar verander word deur die vernuwing van julle denke, sodat julle goed kan onderskei wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil van God is. Romeine 12:2
“Staan op, laat jou lig skyn! Ja, jou lig het gekom, en die heerlikheid van die HERE skyn oor jou. Ja, kyk, donkerte bedek die aarde, en diepe duisternis die volke; maar oor jou skyn die HERE, en oor jou word sy heerlikheid sigbaar. Nasies sal na jou lig trek, en konings na die helder lig van jou sonsopkoms.” Jesaja 60:1–3
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid