Net soos daar baie namaaksels is wat luukse handelsmerke in die wêreld naboots, is daar ook volop valse kerke. Om die ware kerk te vind waar verlossing is, moet sy naam eerstens die “Kerk van God” wees, tweedens moet dit deur God self gestig word, en derdens moet dit die waarheid van die Bybel hê.
Die Bybel getuig dat die ware kerk wat herstel is deur Christus Ansanghong en God die Moeder wat die Gees en die Bruid is, en alle waarhede onderhou, insluitend die Sabbatdag en die Pasga wat Jesus gehou het, Sion is, die plek van toevlug en redding wat God het voorberei.
Toe Jesus in Nasaret kom, waar Hy grootgeword het, het Hy op die Sabbat na die •sinagoge gegaan, soos sy gewoonte was. Toe Hy opstaan om voor te lees, . . .
Lukas 4:16
Paulus, deur die wil van God 'n geroepe •apostel van •Christus Jesus, en die broer Sostenes, aan die •gemeente van God in Korinthe, . . .
1 Korintiërs 1:1–2
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid