Die wet van die tuin van Eden, die ou verbondswet en die nuwe verbondswet wat deur Jesus ingestel is, is alles deur Elohim God ingestel om in die toekoms briljante heerlikheid en geluk aan die mensdom te gee.
Vandag leer God ons deur baie profete, insluitend die profeet Daniël, dat afwyking van God se bevele en wette as wetteloosheid, goddeloosheid en rebellie beskou word.
Die lede van die Kerk van God graveer in hulle harte die leerstellings van Christus Ansanghong en God die Moeder, wat hulle opdrag gegee het om nie eers die kleinste leerstelling van God oor die hoof te sien nie, maar om volgens die Bybel op te tree.
Aangesien Jesus die nuwe verbondswet ingestel het, en selfs 'n voorbeeld gestel het om dit te onderhou, onderhou hulle die sewe feeste in drie keer, insluitend die Sabbat en die Pasga.
Woorde gerig teen die Hoogste sal hy uitspreek, . . . Hy sal poog om feestye en die wet te verander, . . .
Maar die regbank sal sitting neem, en sy heerskappy sal hulle wegneem om dit te vernietig en te verdelg, tot die einde toe.
Die koningskap, die heerskappy en die grootsheid van die koninkryke onder die ganse hemel word dan gegee aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste. Sy koninkryk is 'n ewige koninkryk, . . .
Daniël 7:25–27
“Al skryf Ek vir hom my wet tienduisend maal neer, dit word as iets vreemds gereken.”
Hosea 8:12
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid