Die Bybel en die profete getuig dat die rede waarom Christus 'n tweede keer kom, is om die dood te vernietig, dit wil sê om die mensdom die ewige lewe te gee, en hulle na die koninkryk van die hemele te neem.
Die enigste manier vir die mensdom, wat 'n sonde gepleeg het wat die dood verdien in die hemel, om die ewige lewe te ontvang, is deur Jesus se vlees en bloed deur die Pasga te eet en te drink, net soos dit 2 000 jaar gelede was.
Volgens die profesie van Jesaja dat net God 'n fees kan voorberei wat die dood vir altyd insluk, glo die lede van die Kerk van God in Christus Ansanghong as God en hou die Pasga omdat Hy die Een is wat die dood deur die Pasga vernietig het.
Wie my liggaam eet en my bloed drink, het die ewige lewe, en Ek sal hom op die laaste dag laat opstaan.
Johannes 6:54
Die Here, Heerser oor alle magte, sal op hierdie berg vir al die volke 'n feesmaal van ryk geregte voorberei, 'n feesmaal met beleë wyn, . . .
Hy sal die dood vir ewig verswelg; . . .
Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered; . . .”
Jesaja 25:6–9
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid