Satan het God se mense mislei om hulle uit die hemel na hierdie aarde te verdryf en gaan voort om hulle te mislei sodat hulle nooit kan terugkeer na die koninkryk van die hemel nie.
Hiervoor het hy die Sabbat en die Pasga afgeskaf om te verhoed dat God se mense Hom aanbid, en die gebruike van die songod soos Sondagaanbidding en Kersfees in die tempel van God ingevoer.
Elia het 850 valse profete verslaan deur aanbidding wat aan God aangebied is, en Jesus het Satan oorwin met die woorde: “Aanbid die Here jou God en dien Hom alleen.” In die tyd van die Heilige Gees het Christus Ansanghong en God die Moeder ons geleer dat deur die nuwe verbond te volg, ons God alleen kan dien om die vergifnis van sondes te ontvang en terug te keer na die ewige koninkryk van die hemel.
Die gebruike van Egipteland, waar julle gewoon het, mag julle nie nadoen nie, en die gebruike van die land Kanaän, waarheen ek julle gaan neem, mag julle nie nadoen nie; volgens hulle voorskrifte mag julle nie leef nie. My bepalings moet julle uitvoer en my vaste voorskrifte moet julle noukeurig volg. Ek is die Here julle God. . . . >die mens wat dit doen, sal daardeur lewe. Ek is die Here. Levitikus 18:3–5
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid